In His Own Words
About Him
Ek is op soek na n lewensmaat, n sielsgenoot, n lover en n beste vriend. Ek gaan nie uit en soek na haar nie, maar glo dat die regte persoon op my pad sal kom.
Ek was baie skepties om aan te sluit want ek wou nie gesien word as n wolf in skaapklere wat hier is om sy prooi te vang nie.
Ek is hier om n lewensmaat te soek. Iemand wat my lewe met my wil deel, met wie ek saam kan oud word. Ek het my gedeelte van hartseer en gebreekte hart gehad en dit is die laaste waarna ek soek of wat ek wil veroorsaak.
Ek is baie romanties en nog ouskool en ek soek na iemand wie ek op my hande kan dra en soos n prinses kan behandel, maar wie my ook soos n man kan laat voel.
Ek is geskei met n 18 jarige tienerdogter wat by my woon sedert sy 5 jaar oud was. Ek is n Risikobestuurder in die ondersoekbedryf en geniet my werk.
Ek lewe n gesonde lewe, oefen gereeld en eet gesond. Ek is baie sportief
Ek lewe verder om n goeie voorbeeld vir my dogter te wees aangesien ek haar rolmodel en haar van die ouderdom van 5 self groot gemaak het, dit is vir my belangrik wat sy daaruit neem.
Ek hou van die buitelewe en is mal oor die kus en om lang stappe op die strand te vat, maar ek is net so gemaklik in die bosveld.
Ek is baie lief vir kinders en die gelag van kinders in n huis is genoeg om die donkerste dag op te helder.
Ek hou van uitgaan, maar na plekke waar ek en my gesin saam die aan kan geniet, ek glo ook dat mens kwaliteit tyd met jou geliefde moet he en moet tyd maak vir "julle tyd" Die fisiese kant van n verhouding is ook baie belangrik en dit is belangrik om dit ook spesiaal en lewendig te hou.
Ek sal haar kinders liefhe soos my eie en hulle altyd spesiaal en belangrik laat voel,
Sy sal die belangrikste persoon in my lewe wees en as ek voel dat ek in 20 jaar van nou nog net so oor haar sal voel soos die dag toe ek haar ontmoet het, sal ek weet sy die een is.
About His Ideal Match
Moet aantreklik wees met n goeie sin vir humor. Sy moet ook instaat wees om n diep gesprek te kan voer, maar ook spontaan kan wees.
Sy moet my kan laat lag en sy moet die rede wees hoekom ek na werk wil huistoe gaan.
Sy moet die wind uit my seile uitslaan, my na my asem laat snak elke dag, nie oor hoe sy lyk nie, maar hoe sy my laat voel wanneer ek haar sien.
Sy moet my prinses wees en toelaat dat ek haar soos een behandel, sy moet die klein dingetjies in ons verhouding geniet want dit is die klein dingetjies wat die groot verskil maak.
Sy moet my verstaan en my beste vriend wees.
Ek moet haar held wees en sy moet my vertrou om alles met my te deel en die dink dat ek haar sal oordeel nie, maar weet dat ek haar sal bystaan.
As ek my oe op haar slaan, sal ek weet sy is die een.
Sy hoek nie n skoonheidsmodel te wees nie, maar sy moet agter haarself kyk.
Sy moet my liefhe soos sy nog nooit lief gehad het nie en moet eerlik, opreg en lojaal wees.
What His Friends Say
TOMCAT_290 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Johannesburg (Linmeyer), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
58 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
182cm (5' 11.7") | |
Body Type: |
Athletic | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Light Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Comfortable |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
30 - 50 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
148cm (4' 10.3") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
Indian; White/Caucasian | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
English | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I've got 20/20 vision |
Facial Hair: |
I'm clean-shaven |
Body Hair: |
Light |
Body Art: |
A tattoo or two |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Easy going; Funny; Optimistic; Realistic |
Valued Qualities: |
Faithfulness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Sexiness |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Blue |
Date Activities: |
Dinner at a restaurant; Meeting for coffee |
Music Preferences: |
Alternative; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Best-sellers; Crime; Fiction; Mystery |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Dramas; Music Channels |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Drama; Romance |
Interests: |
Healthy living; Making Music; Photography; Singing |
Sport Involvement: |
An active participant |
Sports: |
Athletics; Body building; Boxing; Cricket; Extreme sports; Martial arts; Motorsport; Rugby; Snorkeling; Weight training |
Cooking: |
I really enjoy cooking |
Food: |
Doesn't matter; South African |
Go Out to Eat: |
I eat out a few times a month |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I always put in overtime |
Pastimes of choice: |
Exercising |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother and a sister |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I like animals |
Pets (Like): |
Cat(s); Dog(s) |
Turn-ons: |
Intelligence; Long hair; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Power; Sarcasm; Thrill seeking |
Work Aspirations: |
Get promoted |
Religious Attendance: |
Rarely |
Dream Home: |
House in the suburbs |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Sipping margaritas on a beach |
Feelings about using Matchmaker: |
Optimistic |
Honesty: |
Extremely |