BoerenooitjieBoerenooitjie
8

Boerenooitjie

66 – Pretoria (Kameeldrift Wes.Hartbeespoortdam.), Gauteng, South Africa

BOERENOOITJIE soek 'n BOER'JIE!!

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Gebore en Getoe, Trots S.A. Boerenooitjie. Lewe na aan my SKEPPER wat vir my BAIE Belangrik is. Natuur is my plek, Diere le my Baie na aan die hart asook Mense. Is 'n passievolle plat op die Aarde mens met integriteit en Vaste Waardes en Normes. Is huislike mens , soos spreekwoord se "jou hart is waar jou huis is, maar hou ook van uitdagings, Dit wat ek doen en aanpak doen ek met oorgawe. Lief die Lewe self. oh oh, en ja ,hou van leke braai, en soma om net gesellig te wees. Mal oor Sport en Lief Musiek en Dans. Vriendskap is een van die dinge wat vir my baie kosbaar is.

Boerenooitjie Groete Groot.

About Her Ideal Match

'n BOERSEUN met die volgende Kwalifikasies. (Lees asb laaste paragrafie 1ste)

My deur 'n Volbloed Vaalrivier kan dra
'n Krokkedil kaalhand aanpak as hy sy tande vir my wys
My Buurman se rottweiler se G*t skop as hy vir my Poodle blaf
Hard sing in die Kerk
Huil by 'n Troue
My vang as ek uitpass by 'n Begrafnis
My in sy sakdoek laat nies
Al sy "toys" op 'n Landy gaan inruil
My Oorle man se As op my ge-erfde wildsplaas gaan uitstrooi
My tjips by die restuarant eet, sodat ek maer kan bly
My Milkshake vir my klaarmaak
Al die ertjies uit my stew haal
My uie vir my afskil
My dishwasher vir my op-connect
Die toiletseat altyd laat sak,
My gloeilampies vervang
Altyd daar wees om na my te luister
My vashou as ek struikel en my trane vir my wegsoen
My styf vashaou as die donderstorms my bang maak, my jas altyd vir my aan en uittrek, my trollie vir my stoot en my pakkies vir my dra. My spieel vir my vashou as ek gou my grimering wil verstel en my ooghaartjies uit my oog uithaal.
ALTYD na my kyk al voel ek soos 'n GROOT Geel Bus. My deur vir my oop maak en my stoel vir my uittrek en my juwele om my nek hang.
My motor vat vir 'n was en AL die duike daarin ignoreer en my ALTYD voorkeur gee met die Remote.
Al die kleinkinders se kleur potlode skerp maak en help boeke oortrek. Die honne kinners se bollies optel en hul koppies krap en JIP weer agter my rug kom inkruip om my met my Huiswerk te help.

Ai Manne, is mos nie te veel gevra nie ne? As jy dink jy staan 'n kans of voldoen aan 'n WEELUIS se grille en giere, gooi gerus briefie ini pos.

Hi Almal, als net Humorities bedoel, is eintlik baie eenvoudig - Ek soek net 'n Gemaklike, Sagte, Liefdevolle, Selfversekerde, Standvastige en Humoristiese Boerseun wat OOK na aan ONS SKEPPER Leef, 'n Natuur, Diere en Mense Liefhebber, die Buite Lewe, Musiek, Sport en wat hou van die Mooi en Sleg. Net een dood normale man met min of meer dieselfde belangstellings as ek.

Mooi Bly en tot weer en Boerenooitjie Groete.

What Her Friends Say

Boerenooitjie hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria (Kameeldrift Wes.Hartbeespoortdam.), Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
66
Star Sign:
Aries
Height:
160cm (5' 3.0")
Body Type:
Athletic
Looks:
Average
Hair Colour:
Auburn
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Ask me later
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Other
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Male
Age Range:
56 - 63
Star Sign:
Any
Height:
174cm (5' 8.5") - 188cm (6' 2.0")
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Other
Looks:
Above Average; Average; Below Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Slightly important
Ethnicity:
White/Caucasian; Other
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Protestant; Christian / Other; Other; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Yes, not living with me; Yes, living with me sometimes
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Any
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Long; Straight; Well-behaved
Eyesight:
I sometimes wear glasses
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any; Pierced ears
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intellectually Challenged
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Quiet; Realistic; Shy; Stable
Valued Qualities:
Charity; Chemistry; Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Self-control; Sexiness
Fashion Sense:
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Leisure & Entertainment
Music Preferences:
Alternative; Blues; Broadway / Theatrical; Classical; Country & Western; Dance / Disco; Electronic Dance Music; Folk; Gospel / Religious; Instrumental; Latin; Muzak; New Age; Opera; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; World
Reading:
I enjoy it
Books:
(Auto)biographies; Best-sellers; Business; Crime; Fantasy; History; Horror; Mystery; Religious; Romance; Science / Technology; Self-help
TV Habits:
There're several shows I watch regularly
TV Shows:
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Documentaries; Dramas; Educational; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Sport; Talk shows; Variety shows
Movie Preferences:
Action; Adult; Comedy; Documentary; Drama; Horror; Romance; War; Westerns
Interests:
Business news; Gardening; Healthy living; Making Music; Painting; Photography; Sewing; Shopping; Singing; Surfing the Internet; Woodworking; Writing books; Writing poetry
Sports:
Aerobics; Athletics; Birdwatching; Body building; Camping; Canoeing; Cycling; Dancesport; Fishing; Gymnastics; Horse Riding; Hunting; Ice Hockey; Ice Skating; Motorsport; Mountain biking; Rugby; Running; Sailing; Shooting; Skiing; Surfing; Swimming; Walking; Water skiing
Food
Cooking:
I cook rather than starve
Food:
Doesn't matter; Fast food; South African
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Time at Work:
I always put in overtime
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
Less than once a week
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers and sisters
Family Closeness:
We're very close
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'd consider it
Likes & Dislikes
Animals:
I like them Well Done ;)
Pets (Have):
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Exotic pet(s); Fish; Reptile(s); Rodent(s); Other; Horse(s)
Turn-ons:
Dancing; Erotica; Intelligence; Long hair; Skinny dipping
Turn-offs:
Power; Sarcasm
The Deep Stuff
Dream Home:
Other
Politics:
Moderate
Retirement Plans:
Living in a quiet cabin in the woods
Feelings about using Matchmaker:
Optimistic
Honesty:
Extremely