In Her Own Words
About Her
Ek glo ek kan iemand baie gelukkig maak want in al my verhoudings, vriende ook gee ek 120%. Ek kan baie pret wees en dink ek is soms nogal snaaks. Ek is nie afhanklik van iemand nie maar mis daai spesiale een vir wie ek alles kan vertel en my lewe kan deel. Ek hou van kamp maar ook luukse tyddeel vakansies. Baie baie mal oor musiek,amper enige iets solank dit goeie lirieke en wysies het.
About Her Ideal Match
Iemand wat my verstaan en toelaat om geheel en al myself te wees. Nie roker asb en slegs matige drinker. Ek wil jou nie huis toe ry nie! Vertroue is baie belangrik asook kommunikasie. Jy moet jou hele lewe met my wil deel maar ook toelaat dat ek saam met my vriendin gaan ontbyt so ons moet mekaar ook spasie gee. Jy moet my ten alle tye spesiaal laat voel en met respek behandel. Die huishoudelike pligte deel, dis nie net die vrou se werk nie.
What Her Friends Say
Soeksielsmaat_1101 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
59 | |
Star Sign: |
Scorpio | |
Height: |
159cm (5' 2.6") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Light Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Pretoria (Gauteng, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
47 - 60 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
167cm (5' 5.7") - 180cm (5' 10.9") | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Soeksielsmaat_1101 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.






