8

Turksvy

45 – Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika

pictures only on request

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek was jare laas hier, maar siende ek 'n gratis verjaarsdagweek gekry het, is dit amusant om vinnig op te dateer en te kyk of hier nog lewe is.

Onderstaande 'corny' bewoording is nog van destyds... sal dalk later weer daarna kyk en aanpas :-D

'n paar figuurlike dorings beskerm 'n unieke, heerlike binneste *grin*

i love showing affection; offering a listening ear; being a shoulder to cry on; and giving you all the love that you desire - but at times i also need some space and time for myself

vir eers verkies ek so min as moontlik drama en komplikasies as dit by meisies kom - ek het reeds oorgenoeg daarvan gehad vir 10 lewens

i'm a decent, intelligent, honest and caring person, with high goals and expectations in life - but i'm also fun, with apparently quite a good sense of humour

jy mag dalk net die vriend bykry waarna jy nog altyd gesmag het... of veel veel meer...

Sy Ideale Pasmaat

intelligent, prettig en plesierig met 'n sprankel in haar oog en 'n sielsaangrypende glimlag.
sy moet in staat wees om vir haarself te kan dink, nie soos 'n skaap als volg en aanvaar nie.
moet kan vriendelik en intelligent argumenteer/redeneer sonder die klem op wen of verloor.
moet vir die lewe en haarself kan lag.
geen valsheid - eerlikheid en openhartigheid asb, ten alle tye.
spontaan wees kan goed wees, histeries selde

Wat Sy Vriende Sê

Turksvy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Duits
Geloof:
Agnosties; Ateïsme; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Langhare
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Herehuis met baie knegte
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters