SportsmanSportsman
9

Sportsman

50 – Helderberg (Somerset West), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Wees altyd bly, vol vrede, lag en hoop♥️

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 23 Maart 2024

Verander: 18 Februarie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

ROMANTIESE:
- Ontvanklik vir jou liefde
- Baie liefde om te gee.
- Baie caring, liefdevol en baie
romanties.
- Sal jou beskerm en veilig laat voel.
- Tall dark and . . . . .
- Hou van lekker soen en cuddle met die regte meisie. Weet hoe...


PERSOONLIKHEID:
- Vol energie en altyd vol opwinding
(never a dull moment).
- 'n Regte terggees... skerp humorsin.
- Mal oor lag. Kan baie laf wees, veral
rugbytye.
- Vriendelik .. positief
- Opreg ... vredevol
- Baie tyd, aandag en liefde gee
- Goeie opvoeding.


VERHOUDING
- Mooi verhoudings.
Onthou net positiewe.
- My meisie/vrou ondersteun deur dik en
dun ... Nie 'n mooiweers vriend.
- Behandel 'n dame met respek.
- Sensitief, sag en ondersteunend.
- Wil verhouding met jou hê. Nie met jou
ex tussenin.


SOSIAAL:
- Baie lief vir sport veral rugby, krieket, draf, buitelewe, see, tan, natuur, braai en langarmdans. En lag!


GEESTELIKE:
- Sal leiding neem op dieper en
geestelike gebied in
vriendskap/verhouding.


KOSMAAK
- Saam kosmaak
- Sal pannekoek bak as dit reën...
- Ek sal skottelgoed was!...smile

...

Sy Ideale Pasmaat

PERSOONLIKHEID:
- Vrolik, opgeruimd
- Positief en entoesiasties
- Lekker lag. My humor geniet.
- Vredevol, vredemaker

- Respek toon vir my as man.
- Ondersteun my op alle gebiede:
werk, geestelik, huislik, fisies en
emosioneel.

- Wil trots wees op jou.
- Jy versorg jouself mooi.
- Oefen of sport of gim vir ontspanning
en stres.
- Intelligent en trots op jou werk.

- Selfvertroue en nederig
- Sag, rustig en tevrede in my
geselskap wees.
- Nie humeurig en gemaklik


ROMANTIES:
- Baie liefdevol
- Omgeemens en hartseer kan deel.
- Ontvanklik en lief wees vir aandag en
drukkies.

- Goeie voorkoms (en sexy)
- Natuurlik lekker kan soen!
- Lekker kan rugkrap en masseer.

- My pets(have) kan vertroetel.
'n Bonus... :-)
- Lekker lepellê.
Eetlepel.. nie opskep nie.
- Ek het groot hande en voete .. smile

- Weet hoe om 'n man spesiaal te laat
voel.
- Romanties wees en met humor lekker
met my flirt.

SOSIAAL:
Lief wees vir:
- Natuur, see, tan, swem, stap langs
see.
- Braai, kamp.
- Langarmdans.
- Liefde hê vir sport, veral rugby.
Saam my kyk en geniet.
- Lekker saam pret hê.
- Laf wees met styl.

ALGEMEEN:
- My maat, my pêl wees.
- Kan luister. Lank gesels
- Op my fokus... ek sal op jou fokus.
- Beste en mooiste in my uitbring.
Meer van myself hou saam met jou.
- Hoef nie alles dieselfde belangstellings
te hê nie, maar belangstel in mekaar
sin.

KUIERS EN KOSMAAK
- Moeite doen: Bel, uitnodigings,
boodskappe, epos, kom kuier.
- Lief wees my te bederf.
- Hou van kosmaak.
Ek eet en waardeer alles.
Kok se droom.


GEESTELIKE:
- Dieper en geestelike kant jou kern
- Persoonlike verhouding met die Here
hê.

Belangrik:
- Commitment (vriendskap en afspraak
etiket).
- Availability (tyd maak vir ons).
- Mobility (kan reëlings tref - bereid om
te ry - ek bly naby die see).
- Emosionele issues uitgesorteer wees
sonder uitbarstings.
- Geld nie jou lewe regeer nie.

Kontak my gerus indien jy voldoen aan meeste.
Dalk SOEN💋 jy so lekker dat die ander nie eers so belangrik is niie!
....he.. he :-) :-)

Wat Sy Vriende Sê

Sportsman het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Somerset West), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Ander
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland; Wynland; Overberg (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
36 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
162cm (5' 3.8") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Wit
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My swembroek / bikini
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Lees; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Kampering; Krieket; Rugby; Stap; Swem; Tennis; Waterski
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Matchmaker:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Baie