2

Klippies

58 – Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika

Klippe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: 18 Januarie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n vriendelike gemaklike persoon, plat op die aarde en standvastig. Mal oor die buitelewe, geniet kamp lekker lag en kuier saam met goeie vriende. Het ook so stoute gier in my.

Sy Ideale Pasmaat

Ek hou van n vrou met 'n warm persoonlikhied n mooi hart, en goeie morele waardes. Sy moet goed na haarself omsien. Sal n bonus wees as sy van dans en die buite lewe hou. Om eerlik te wees maak nie saak wat nie.

Good sense of humour and knows when to let loose and have fun.

Wat Sy Vriende Sê

Klippies het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
36 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Westerse; Wetenskapsfiksie
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Fietsry; Motorsport; Rugby; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Eerlikheid:
Baie