In Her Own Words
About Her
Ek het die mooiste persoonlikheid en goeie sin vir humor en ek is altyd dieselfde.
Hou van die buitelewe en die natuur en is mal oor diere.
Ek is baie reguit en weet wat ek in die lewe wil hê !!
Ek hou van lekker lag en gesels saam met iemand spesiaal !
Ek het baie stokperdjies waarmee ek myself besig hou, soos mosaic, ek maak juwele, en hou baie van naaldwerk.
Ek hou baie van mooi musiek en van dans.
Ek is mal oor braai en lekker kuier om 'n kampvuur saam met iemand spesiaal.
Ek hou van hande vashou, en Sal die regte persoon baie spesiaal laat voel !!
Ek het hoë standaarde en ek is wat ek is !!
Respek is baie belangrik vir my asook netheid !!
Indien jy ernstig is oor my, stuur asseblief 'n ordentlike boodskap, dan Sal ek met jou gesels!!
No profile picture...... NO TALK !!
WHAT ARE YOU HIDING???
AS JY 'N KANSVATTER IS, MOET ASSEBLIEF NIE VIR MY SKRYF NIE !!
About Her Ideal Match
NB !!!! Hy moet ASSEBLIEF LANGER AS EK WEES !!
Soek iemand spesiaals wat weet wat ware liefde is en wat 'n vrou nog goed kan behandel met respek.
Iemand wat nog die lewe wil geniet!!
Netheid en respek is baie belangrik vir my.
Ek hou van 'n man wat netjies op homself is, en wat goed voel.oor homself!
Ek hou van 'n man wat mooi glad geskeer is, en wat lekker ruik !
Wees asseblief jouself dan sal alles reg wees !!
As jy regtig van my hou, behoort afstand gladnie 'n probleem te wees nie.
Ek hou nie van mans wat 'n groot maag het nie !!
Dis 'n groot " NEE ".... dan stel ek gladnie belang nie!!
What Her Friends Say
Droomvrou2024 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Parys, Free State, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
66 | |
Star Sign: |
Cancer | |
Height: |
170cm (5' 6.9") | |
Body Type: |
Athletic | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Auburn | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Transportation | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Free State, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
55 - 67 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
180cm (5' 10.9") - 196cm (6' 5.2") | ||
Body Type: |
Athletic | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Slightly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Technical Diploma | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Droomvrou2024 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.